Terug uit Angola - Ileana de Villiers

A Forum to ask questions and share advice that pertain to self drive, self-sufficient overland safaris to Angola. Questions about border procedures, National Parks, Lodges and destinations welcome.
User avatar
Hennie
Site Admin
Posts: 1483
Joined: Sun May 28, 2006 6:11 pm
Location: Pretoria, Gauteng, South Africa
Contact:

Terug uit Angola - Ileana de Villiers

Postby Hennie » Mon Jul 23, 2007 5:40 pm

Hallo Hennie,

Net om te laat weet ons is veilig terug na die avontuur van 'n leeftyd! Sal 'n verslag saamstel, en foto's bysit en na die forum stuur.

Twee dinge wat jou sal interesseer: Die Overland plakker sit nog netjies op die ruit van die Angolese grenspos by Ruacana (foto aangeheg), en ons het die geocache gevind (S16.06736 E 12.42973), en die Windhoek Draught vervang met 'n vars Carlsberg en 'n briefie (foto's aangeheg). Daar was ongelukkig geen teken van julle briefie nie.

Tot later,

Ileana

Melkbosstrand

Image

Image

Image

Image

Return to “Angola”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest