Search found 2 matches
- Sat Mar 02, 2013 4:33 pm
- Forum: Botswana
- Topic: Hunters Road - In die somer
- Replies: 1
- Views: 13489
Hunters Road - In die somer
Jy kry vriende en dan kry jy rustelose vriende. Braam Oosthuizen is n rustelose vriend. Hy vat eenvoudig nie nee vir n antwoord nie, maar dan moet ek in dieselfde asem bieg dat my eerste nee glad nie oortuigend was nie. Dis een van daardie "nee"s wat mens eintlik opgewonde maak....want jy ...
- Sat Feb 16, 2013 1:34 pm
- Forum: Angola
- Topic: Angola : Augustus 2012
- Replies: 0
- Views: 19544
Angola : Augustus 2012
n Opgewonde groep Suid-Afrikaners kom op Rundu bymekaar en ontmoet vir Eben Delport van Uri Adventures. Eben beplan om gereeld toere na Angola te begelei en ons was baie opgewonde om die volgende 12 dae die onbekende te verken. Dag 1 : Die groep beweeg vanaf Rundu na die grenspos Katwitwi tussen Nam...