Eben Henning - EGT ideas


Twee van die foto's is eintlik die spec sheets.

Die eenheid werk met 'n 9v battery en 'n eenvoudige 7809 regulator sal jou 12v verbruik gee. Die eenheid werk slegs met tipe K termokoppels en kan van -50Deg to 1300Deg aanwys. Dit kan of DegC of DegF aanwys. Die lesing word 3 keer per minuut opgedateer. Die battery lewe is 200 uur uit 'n Zink/Carbon battery. Eenheid weeg 260g. Die prys vir die eenheid is R680. Die K tipe termokoppels is in die omgewing van R200. Dit hang af hoe lank jy die SS 'jacket' wil he en die lengte kompenseer draad wat jy wil he.

Die eenhede is van 'n plek hier in Pinetown. Die eenheid kan natuurlik vir baie akurate en vinnige water temperatuur, olie temperatuur of enig tiepe K lesing doen!


[Click to enlarge image] [Click to enlarge image]
[Click to enlarge image] [Click to enlarge image]
[Click to enlarge image]